Ek wil jou komplimenteer dat julle almal op hoogte hou in verband met die verloop van die eiendom transaksie deur ‘n vorderingsverslag. Deur dit te doen is dit ‘n groot pluspunt vir elkeen wat betrokke is. Baie dankie vir die ekstra 7 myl wat julle loop om almal ingelig te hou.

Ekstra 7 myl
If you’ve worked with us and would like to share your experience, please submit your testimonial below.
We’d love to hear your feedback!